Graad 5 Voorvoegsels en Agtervoegsels

Graad 5 Voorvoegsels en Agtervoegsels

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 5 voorvoegsels en agtervoegsels: twee toetse met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 5-pakket laat leerders die regte voor- of agtervoegsel kies om nuwe woorde te maak – soos hopeloos, vriendskap en besoek.

Wat is ingesluit?

  • Toets 1: kies die regte voor- of agtervoegsel vir die woorde tussen hakies en skryf die woord oor
  • Toets 2: voeg die regte voor- of agtervoegsel by (-heid, -loos, -saam, -te, -aard, be-, daad-) (14 punte)
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 4- en Graad 6-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0