Graad 7 – Begrips en Taal Oefening Eksamen met Memo WS1

Graad 7 – Begrips en Taal Oefening Eksamen met Memo WS1

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 7 oefeneksamen: leesbegrip Die selfoon en taalvaardigheid, met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 7 begrip- en taal-oefeneksamen is soos ’n regte vraestel opgestel, met punte by elke vraag, sodat leerders kan oefen onder eksamenomstandighede.

Wat is ingesluit?

  • Afdeling A: leesbegrip (15 punte) – Die selfoon
  • Afdeling B: taalvaardigheid (40 punte) – sinsoorte (bevel-, stel- en vraagsinne), deeltekens en kappies, en ander taalvrae
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat vir eksamens oefen. Sien ook die Graad 7 begrip- en taaltoetse en die Graad 7 oefeneksamen.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0