Graad 3-4 Be-, Ge- en Ver-woorde – Woordelyste, Oefening en Toets (12 Blaaie)
Graad 3-4 Be-, Ge- en Ver-woorde – Woordelyste, Oefening en Toets (12 Blaaie)
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Be-, ge- en ver-woorde vir Graad 3 en 4: woordelyste, oefening en toets met antwoorde.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Bedank, gebruik, verander – die voorvoegsels be-, ge- en ver- kom in honderde woorde voor. Hierdie pakket vir Graad 3 en 4 bevat lang woordelyste en ’n toets.
Wat is ingesluit?
- Woordelys met be-woorde, en oefen die woorde
- Woordelys met ge-woorde, en oefen die woorde
- Woordelys met ver-woorde, en oefen die woorde
- Toets: vul be-, ge- of ver- in die sinne in
- Antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 3- en 4-leerders. Sien ook ons voorvoegsels en agtervoegsels Graad 3–7 en die Graad 4-toetse.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.