Graad 7 Trappe van Vergelyking

Graad 7 Trappe van Vergelyking

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 7 trappe van vergelyking: opsomming, woordtabel, twee toetse, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Groot, groter, grootste: met trappe van vergelyking vergelyk ons mense, diere en dinge. Hierdie Graad 7 trappe van vergelyking-pakket verduidelik die stellende, vergrotende en oortreffende trap en gee ’n groot woordtabel om na te slaan.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat trappe van vergelyking is
  • Reëls en voorbeelde (met Engelse verduideliking: degrees of comparison)
  • Uitgebreide woordtabel: stellende, vergrotende en oortreffende trap, van afgeleë tot wakker
  • Toets 1: skryf die regte vorm van die woord tussen hakies neer
  • Toets 2: voltooi die tabelle, insluitend onreëlmatige vorme (uitsonderings)
  • Memo vir albei toetse
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-weergawe en die Graad 7 termyn 4-oefeneksamen.

Formaat: PDF-aflaai, 18 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0