Graad 4,5,6,7 Weerverslag – Alles Ingesluit

Graad 4,5,6,7 Weerverslag – Alles Ingesluit

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Alles vir ’n weerverslag (Graad 4–7): opsomming, woordeskat, voorbeeld, weerkaart, skryfraam en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hoe skryf jy ’n weerverslag soos dié op televisie? Hierdie weerverslag-pakket vir Graad 4 tot 7 bevat al die agtergrond, woordeskat en hulpmiddels om self een te skryf en aan te bied.

Wat is ingesluit?

  • Hoekom ons na die weerverslag kyk, en waar ons dit kry
  • Die seisoene en hul temperature
  • Wat ’n weerverslag is en watter taal dit gebruik (feite, duidelike sinne, verbindingswoorde)
  • Woordeskatlys met maklike betekenisse (neerslag, wolkbedekking, km/h …)
  • Temperatuur, reënval en ander weerinstrumente
  • Eenvoudige weerkaart en ’n volledige voorbeeldverslag
  • Skryfraam: eerste weergawe en hersiening
  • Teken jou eie weerkaart, en rubriek

Vir wie is dit?

Vir leerders in Graad 4 tot 7. Sien ook ons verslag-pakket vir Graad 5–7 en die Graad 4 verslag.

Formaat: PDF-aflaai, 18 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0