Graad 4 Idiome Lys + Betekenis 14 Blaaie
Graad 4 Idiome Lys + Betekenis 14 Blaaie
Digitale produk onmiddellike aflaai
R30,00
Graad 4 idiome: lys met betekenisse, woordeskatlys, begripstoets, vrae, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Idioom is ’n vaste uitdrukking met ’n figuurlike betekenis: ’n uiltjie knip beteken om ’n rukkie te slaap. Hierdie Graad 4 idiome-pakket bevat ’n lang lys idiome met betekenisse en ’n storie om dit in te oefen.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking: wat ’n idioom is
- Lys idiome met hul betekenisse
- Woordeskatlys met die idiome uit die storie
- Begripstoets: Idiome – Ben en sy maat speel sokker
- Vraag 1: kies die regte betekenis
- Vraag 2: pas die idioom by die betekenis
- Memo en rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Leer ook die Graad 4 vergelykings, of gaan verder met die Graad 5 idiome.
Formaat: PDF-aflaai, 15 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.