Graad 7 Werkwoorde
’n Sin is nie volledig sonder ’n werkwoord nie. Hierdie Graad 7 werkwoorde-pakket verduidelik die verskillende soorte werkwoorde duidelik en kort, met baie voorbeeldsinne, en toets dan of leerders dit kan toepas.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n werkwoord is, met ’n maklike manier om dit te onthou
- Hoofwerkwoorde, hulpwerkwoorde en koppelwerkwoorde
- Deeltjiewerkwoorde en die infinitief (om te …)
- Voorbeelde van elke soort in sinne
- Toets: onderstreep die werkwoord, identifiseer die soort, vul die regte hulpwerkwoord in en meer
- Memo met antwoorde
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders wat vir taaltoetse leer. Sien ook die Graad 6 werkwoorde of ons woordsoorte-opsomming vir al die woordsoorte.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.