Graad 7 – Oefen Eksamen Term 3 Woordvlak Werk Begrip Taal Konvensie
Graad 7 – Oefen Eksamen Term 3 Woordvlak Werk Begrip Taal Konvensie
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
Graad 7 termyn 3 oefeneksamen: begripstoets en woordvlakwerk (eiename tot voegwoorde), met volledige memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 7 termyn 3 oefeneksamen kombineer ’n begripstoets met woordvlakwerk. Leerders lees oor Juan, Marco, Skiewies en Dawie se dag by die strand en beantwoord dan vrae oor begrip en taal.
Wat is ingesluit?
- Begripstoets met vrae oor die storie
- Taalvrae gekoppel aan die storie (bv. konkrete selfstandige naamwoorde en tussenwerpsels)
- Eiename
- Enkelvoud en meervoud
- Byvoeglike naamwoorde: vergrotende en oortreffende trap
- Tussenwerpsels
- Soorte selfstandige naamwoorde (eienaam, soortnaam, stofnaam, maatnaam, versamelnaam)
- Voegwoorde
- Volledige memo vir elke afdeling
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders wat vir die termyn 3-eksamen leer. Gaan verder met die termyn 4-oefeneksamen, of sien al ons Graad 7 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.