Graad 6 Skryf ‘n Koerantberig
’n Koerantberig is ’n feitelike, objektiewe teks oor iets wat gebeur het. Hierdie Graad 6 koerantberig-pakket neem leerders deur die hele skryfproses – van beplanning tot aanbieding.
Wat is ingesluit?
- Wat ’n koerantberig is
- Die skryfproses stap vir stap: beplanning met ’n breinkaart (wie, wat, waar, wanneer, waarom, hoe), eerste weergawe, proeflees en aanbieding
- Voorbeeldberig: Skool hou suksesvolle pret-sportdag
- Woordeskat: vervang eenvoudige woorde met beter woorde
- Uitleg vir jou eie koerantberig, met selfkontrole
- Toets oor die voorbeeld, met memo
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 5 koerantberig en ons verslag-pakket.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.