Graad 5 Koerantberig – Alles vir ‘n Koerantberig

Graad 5 Koerantberig – Alles vir ‘n Koerantberig

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Alles vir ’n Graad 5 koerantberig: kenmerke, voorbeeld, toets, skryf jou eie berig, kontrolelys, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Koerantberig gee feite oor iets wat gebeur het – interessant, maar altyd waar en akkuraat. Hierdie Graad 5 koerantberig-pakket bevat alles wat leerders nodig het om een te verstaan en self te skryf.

Wat is ingesluit?

  • Doel en kenmerke van ’n koerantberig: opskrif, sub-opskrif, inleiding, feite, aanhalings
  • Taalgebruik: feitelik en objektief, verlede tyd, derde persoon
  • Voorbeeldberig: Nuwe speelpark in die gemeenskap!
  • Toets met memo
  • Beplanning met die 5W+H: wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe
  • Skryfraam: hoofopskrif, sub-opskrif en drie paragrawe
  • Kontrolelys en rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders se transaksionele skryfwerk. Graad 6-leerders kan ons Graad 6 koerantberig gebruik; sien ook die oorsig van transaksionele tekste.

Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0