Graad 6 – Oefen Eksamen 3 – Begrip, Taal + Konvensie

Graad 6 – Oefen Eksamen 3 – Begrip, Taal + Konvensie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 6 oefen-eksamen 3: begrip, taal en konvensies – met memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 6 oefen-eksamen gebruik ’n leesstuk waarmee leerders sal identifiseer: vyf vriende se laaste dag in Graad 6 voor hulle na Graad 7 gaan.

Wat is ingesluit?

  • Leesstuk: Die laaste dag van Graad 6
  • Begripsvrae en woordeskatvrae
  • Taal: direkte na indirekte rede, en die regte direkte rede kies
  • Meerkeuse-oefentoets oor leestekens en sinsoorte
  • Memo vir al die afdelings
  • Assesseringsrubriek vir die begripstoets

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders wat vir die eindeksamen voorberei. Meer oefen-eksamens vind jy by ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0