Graad 6 Byvoeglike Naamwoorde – Bywoorde

Graad 6 Byvoeglike Naamwoorde – Bywoorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 Byvoeglike Naamwoorde – Bywoorde
Verbuigingsreëls, intensiewe vorme, trappe van vergelyking, bywoorde en STOMPI-woordorde.
Met Toetse, antwoorde en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Help jou kind om Afrikaans se taalreëls maklik te verstaan en toe te pas!

Hierdie Graad 6-hulpbron bevat:

  • Byvoeglike naamwoorde: 6 belangrike verbuigingsreëls.
  • Intensiewe vorme: Leer hoe om beskrywende woorde sterker te maak.
  • Trappe van vergelyking: Positief, vergrotende en oortreffende trap.
  • Bywoorde: Bywoorde van tyd, wyse en plek.
  • STOMPI-woordorde: Leer hoe om sinne korrek te verander.

Die hulpbron sluit in:

  • Maklike teorie en verduidelikings.
  • Twee taalwerkkaarte (toetse) (20 punte elk).
  • Memorandums ingesluit.
  • Rubriek vir assessering.

'n Ideale hulpbron vir hersiening, oefening en toetsvoorbereiding!

Digitale produk – onmiddellike aflaai.

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0