Graad 5,6,7 Selfstandige Naamwoorde + Opsommings

Graad 5,6,7 Selfstandige Naamwoorde + Opsommings

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Al die soorte selfstandige naamwoorde vir Graad 5–7: opsommings, invuloefeninge en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 5, 6 en 7-pakket oor selfstandige naamwoorde verduidelik elke soort naamwoord met voorbeelde en gee ’n invuloefening vir elkeen.

Wat is ingesluit?

  • Soortname en eiename (met die hoofletterreël)
  • Abstrakte selfstandige naamwoorde: liefde, moed, vrees …
  • Stofname en massaname
  • Maatname
  • Versamelname: ’n swerm bye, ’n bondel hout …
  • Invuloefeninge vir elke soort
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir leerders wat woordsoorte vir toetse moet ken. Vir ’n oorsig van al die woordsoorte, sien ons woordsoorte-opsomming.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0