Graad 5 Taal – Hersiening Termyn 4
Graad 5 Taal – Hersiening Termyn 4
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 5 Afrikaans Kwartaal 4: Taalleer & Grammatika Hersieningspakket
Hierdie hersieningspakket dek al die kern-taalstrukture vir die November-eindeksamen. Dit sluit STOMPI-woordorde, tydsvorme, die dubbele “nie”, voegwoorde, woordsoorte, woordbou, leestekens en sinonieme/antonieme in — die ideale voorbereiding wat voorbeelde insluit.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Graad 5 Afrikaans Kwartaal 4: Taalleer & Grammatika Hersieningspakket
Wat hierdie pakket dek:
- Sinsleer & STOMPI: Onderwerp, gesegde, voorwerp, woordeorde, sinsoorte en direkte/indirekte rede.
- Tydsvorme & Ontkenning: Teenwoordige, verlede en toekomende tyd, asook die dubbele "nie".
- Voegwoorde & Woordorde: Verbindingswoorde vir saamgestelde sinne en bondige opsommings.
- Woordsoorte: Selfstandige, byvoeglike en voornaamwoorde, bywoorde, voorsetsels, lidwoorde en intensiewe vorme.
- Woordbou & Semantiek: Meervoude, verkleinwoorde, samestellings, afleidings, sinonieme, antonieme, homofone en idiome.
- Punktuasie & Ortografie: Hoofletters, punte, kommas, aanhalingstekens en afkortings
- Formaat: PDF- onmiddelik aflaaibaar
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.