Graad 4, 5, 6, 7 Boekresensie – Alles ingesluit
Graad 4, 5, 6, 7 Boekresensie – Alles ingesluit
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,00
Alles vir ’n boekresensie (Graad 4–7): opsomming, voorbeeld, paragraafkonvensies, beplanning, skryfraam, self-evaluering en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Goeie boekresensie help ander besluit of hulle ’n boek wil lees. Hierdie boekresensie-pakket vir Graad 4 tot 7 neem leerders deur die hele skryfproses – van ’n voorbeeld tot die finale, proefgeleesde resensie.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n boekresensie is en wat daarin moet wees
- Voorbeeldresensie van Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt
- Paragraafkonvensies: onderwerpsin, kern- en ondersteunende gedagtes, logiese volgorde en voegwoorde
- Die skryfproses: beplanning, konsep, proeflees en aanbieding
- Skryfraam vir jou eie boekresensie, met ’n sterregradering
- Self-evaluering: hoe goed het ek gevaar?
- Assesseringsrubriek
Vir wie is dit?
Vir leerders wat ’n boekresensie as skryftaak moet doen. Kombineer dit met ons karakterskets.
Formaat: PDF-aflaai, 16 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.