Graad 4,5,6,7 Karakterskets
Graad 4,5,6,7 Karakterskets
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Leer om ’n karakterskets te skryf: opsomming, beplanningstabel, voorbeelde, skryfaktiwiteit en rubriek (Graad 4–7).
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Karakterskets beskryf ’n persoon se persoonlikheid, gedrag en voorkoms sodat die leser die karakter kan “sien”. Hierdie karakterskets-pakket vir Graad 4 tot 7 wys leerders presies wat om in te sluit en laat hulle dan self een skryf.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n karakterskets is en die belangrike punte
- Beplanningstabel: persoonlikheid, gedrag en optrede, voorkoms en bykomende kenmerke
- Twee voorbeelde: karaktersketse van Johan en Susan
- Skryfaktiwiteit: skryf jou eie karakterskets
- Rubriek om die skryfstuk te assesseer
Vir wie is dit?
Vir leerders in die intermediêre en senior fase wat ’n karakterskets as skryftaak kry. Dit pas goed by ons boekresensie en die beskrywende opstel.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.