Graad 4 Taal en konvensie Oefen Eksamen W2

Graad 4 Taal en konvensie Oefen Eksamen W2

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Graad 4 taal- en konvensies-oefeneksamen met afdelings oor woordsoorte, sinne, woordorde, spelling en punktuasie, plus memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 4 taal-oefeneksamen toets die belangrikste taalkonvensies van die jaar in duidelike afdelings – ideaal om voor die eksamen te hersien.

Wat is ingesluit?

  • Afdeling A: woordsoorte – versamelname en voornaamwoorde
  • Afdeling B: die enkelvoudige sin – onderwerp, gesegde en voorwerp
  • Afdeling C: woordorde – rangskik die woorde reg
  • Afdeling D: spelling en punktuasie
  • Meerkeusevrae
  • Homonieme en homofone
  • Memo en rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Oefen ook begrip met die Graad 4 oefeneksamen Die Skatkis, of sien al ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 15 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0