Graad 4 – PDF – Begrip, Taal, Konvensie Oefen Eksamen Die Skatkis & 6 Toetse + Memo

Graad 4 – PDF – Begrip, Taal, Konvensie Oefen Eksamen Die Skatkis & 6 Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 4 begrip-, taal- en konvensie-oefen-eksamen: Die Geheime Skat van Skadu-eiland, met toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 4 Afrikaans oefen-eksamen begin met ’n spannende avontuur: Ruan, Mia en Zayd vind ’n ou kis met ’n kompas, ’n kaart en ’n brief by Ouma – en gaan soek die skat op Skadu-eiland.

Wat is ingesluit?

  • Afdeling A: begripstoets met woordeskat
  • Afdeling B: kreatiewe skryfopdrag – skryf jou eie skatjag-avontuur, met wenke
  • Toets: sinonieme
  • Toets: leestekens
  • Toets: indirekte rede
  • Memo vir al die toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders wat vir eksamens oefen. Sien ook al ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 15 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0