Graad 4 Selfstandige Naamwoorde + Opsommings + Toetse + Memo

Graad 4 Selfstandige Naamwoorde + Opsommings + Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 4 selfstandige naamwoorde: opsommings van ses soorte, ses toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Selfstandige naamwoorde is name vir mense, plekke, dinge en gevoelens. Hierdie Graad 4 selfstandige naamwoorde-pakket verduidelik al ses soorte eenvoudig en oefen elkeen afsonderlik.

Wat is ingesluit?

  • Opsommings: soortname, eiename, abstrakte selfstandige naamwoorde, stofname, massaname en versamelname
  • Toets 1: soortname
  • Toets 2: eiename
  • Toets 3: abstrakte selfstandige naamwoorde
  • Toets 4: versamelname
  • Toets 5: stofname
  • Toets 6: massaname
  • Memo vir al die toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Ouer leerders kan ons Graad 5–7 selfstandige naamwoorde gebruik; vir meer versamelname sien versamelname Graad 5–7.

Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0