Graad 3 Werkwoorde

Graad 3 Werkwoorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 3 werkwoorde: maklike opsomming, woordelys, toets, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Werkwoord is ’n doen-woord: loop, spring, skryf. Hierdie Graad 3 werkwoorde-pakket verduidelik dit baie eenvoudig, met ’n maklike manier om te onthou.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n werkwoord is, met voorbeelde
  • Lys van eenvoudige werkwoorde
  • Maklike manier om te onthou: doen-woorde en gebeur-woorde
  • Toets: vul die regte werkwoord in
  • Memo en rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Gaan verder met die Graad 4 werkwoorde, of sien ons woordsoorte-opsomming.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0