Graad 4 Werkwoorde

Graad 4 Werkwoorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 4 werkwoorde: maklike opsomming, toets en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 4 werkwoorde-pakket verduidelik in eenvoudige taal wat ’n werkwoord is en hoe om dit in ’n sin te vind.

Wat is ingesluit?

  • Maklike opsomming: wat ’n werkwoord is
  • Gebeur-woorde (reën, val, groei, breek)
  • Hoe vind ons die werkwoord? Vrae om te vra
  • Toets: vul die regte werkwoord in en onderstreep die werkwoord
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Sien ook die Graad 3- en Graad 5-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0