Graad 3 Oefentoets – Spot en die Been: Begrip + Taal + Memo

Graad 3 Oefentoets – Spot en die Been: Begrip + Taal + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 3 oefentoets: begrip Spot en die been plus taalvrae, met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Spot die hond kry ’n groot stuk been in die grond en is baie trots – maar dan gebeur iets! Hierdie Graad 3 oefentoets gebruik die bekende storie vir begrip en volg dit op met taalvrae.

Wat is ingesluit?

  • Begrip: Spot en die been, meerkeusevrae
  • Meervoude
  • Verkleinwoorde
  • Voornaamwoorde
  • Byvoeglike naamwoorde, insluitend trappe van vergelyking
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Sien ook die Graad 3 Johan en Susan-oefeneksamen en die Graad 3 trappe van vergelyking.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0