Graad 3 Johan en Susan se Briljante Uitvinding – Begrip + Taal Oefeneksamen + Memo

Graad 3 Johan en Susan se Briljante Uitvinding – Begrip + Taal Oefeneksamen + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 3 oefeneksamen: begripstoets, woordeskat en taaltoetse, met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Die tweeling Johan en Susan bedink saam ’n briljante uitvinding. Hierdie Graad 3 begrip- en taal-oefeneksamen gebruik hul storie vir begrip en woordeskat, en toets dan taal.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Johan en Susan se briljante uitvinding
  • Woordeskat met maklike betekenisse
  • Begripsvrae
  • Vul die regte woorde in uit ’n woordbank
  • Enkelvoud na meervoud
  • Voornaamwoorde: skryf sinne
  • Selfstandige naamwoorde: onderstreep in sinne
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Daar is nog Johan en Susan-stories: gaan sirkus toe en gaan kuier op die plaas.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0