Graad 2-5 – Klank + Woordbou: bl fl gl kl pl sl vl
Graad 2-5 – Klank + Woordbou: bl fl gl kl pl sl vl
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,00
Oefen die beginklanke bl, fl, gl, kl, pl, sl en vl: woordelyste, skryfoefening, deurmekaar woorde en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Woorde soos blom, fluit, glimlag, klavier, plaas, slang en vlieg begin met twee medeklinkers wat saam klink. Hierdie klank- en woordbouboek vir Graad 2 tot 5 oefen sewe sulke beginklanke.
Wat is ingesluit?
- Woordelys vir elke klank: bl, fl, gl, kl, pl, sl en vl
- Oefen die woorde: skryf elke woord self oor
- Skommel-oefening: skryf die deurmekaar woorde reg oor
- Voltooi die woorde: skryf die regte klank voor die woorddeel
- Memo vir elke klank
Vir wie is dit?
Vir leerders in Graad 2 tot 5 wat spelling en klankbou oefen. Daar is ook ’n boek vir die klanke br, dr, fr, gr, kr, pr, tr en vr, en een vir eindklanke.
Formaat: PDF-aflaai, 22 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.