Graad 1 – Oefen Toetse, Die rooi voëltjie Vrae + Memo
Graad 1 – Oefen Toetse, Die rooi voëltjie Vrae + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 1 oefentoetse: begrip Kokkie die rooi voëltjie plus klank- en woordoefeninge, met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Kokkie die rooi voëltjie vlieg in die blou lug. Hierdie Graad 1 oefentoetse begin met sy kort storie en oefen dan klanke en woorde.
Wat is ingesluit?
- Begrip: Kokkie die rooi voëltjie, met vrae
- Onderstreep die klinkers (a, e, i, o, u) in elke woord
- Kies die regte woord in die sin
- Onderstreep die woord met die dubbelklank
- Vul die regte klanke in
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 1-leerders. Sien ook Piekniek in die park en die dubbel klinkers.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.