Graad 1 Alfabet Skryf + Aktiwiteite (57 Blaaie)

Graad 1 Alfabet Skryf + Aktiwiteite (57 Blaaie)

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Oefen die alfabet A–Z, die syfers 1–20, die dae van die week en die maande van die jaar, plus natrek- en inkleuraktiwiteite.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Mooi, netjiese letters begin met baie oefening. Hierdie Graad 1 alfabet-skryfboek gee elke letter van die alfabet sy eie bladsy, en sluit af met getalle, dae, maande en prettige aktiwiteite vir fyn motoriese ontwikkeling.

Wat is ingesluit?

  • Een bladsy per letter, A tot Z: oefen die hoofletter en die kleinletter
  • Hersieningsbladsye met die hele alfabet in hoof- en kleinletters
  • Getalle 1–20 en die syfers in woorde
  • Oefen die dae van die week en die maande van die jaar
  • Natrek-aktiwiteite: trek die stippels en lyne na
  • Doolhof en inkleurprente, ook volgens kleure

Vir wie is dit?

Vir Graad 1-leerders (en Graad R-kinders wat gereed is om te skryf). Vir jonger kinders is daar die Graad R-werkboek; vir die hele jaar se werk sien die Graad 1 Kompleet-bundel.

Formaat: PDF-aflaai, 57 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0