Graad R – Oefen en leer werksboekie

Graad R – Oefen en leer werksboekie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R80,00

’n Volledige Graad R-werkboek van 89 bladsye vol inkleur, knip-en-plak, doolhowe, letters, getalle en woordeskat.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad R oefen-en-leer werkboek hou klein hande lank besig. Kinders oefen letters en getalle, leer kleure, vorms en nuwe woorde, en ontwikkel hul fyn motoriese vaardighede met inkleur, lyne natrek en knip-en-plak.

Wat is ingesluit?

  • Alfabet: oefen die hoofletters en die kleinletters
  • Getalle 1–20 en die syfers in woorde (een tot twintig), tel-aktiwiteite
  • Dae van die week en maande van die jaar
  • Alles oor my: my naam, ouderdom, wat ek graag doen en “Ek kan…”
  • My liggaam en my vyf sintuie, met woordeskat
  • Kleure, vorms (vierkant, sirkel, driehoek) en die verkeerslig
  • Teenoorgesteldes: dag/nag, groot/klein, warm/koud en meer
  • Seisoene, vrugte, groente en vervoer, met woordeskat
  • Brandweer, polisie en ambulans
  • Doolhowe, lynpatrone natrek, knip-en-plak en baie inkleurprente

Vir wie is dit?

Vir Graad R-kinders (en jonger kinders wat gereed is), tuis of in die klas. Klaar met Graad R? Gaan verder met ons Graad 1 alfabet- en aktiwiteitsboek.

Formaat: PDF-aflaai, 89 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0