Graad 4 – Beskrywende Opstel
Graad 4 – Beskrywende Opstel
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Alles vir ’n Graad 4 beskrywende opstel: opsomming, wenke, beplanning, skryfraam, kontrolelys en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
In ’n beskrywende opstel beskryf jy iets so duidelik dat die leser dit kan sien, hoor, ruik, voel of proe. Hierdie Graad 4 beskrywende opstel-pakket lei leerders stap vir stap van beplanning tot die finale opstel.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n beskrywende opstel is, met belangrike wenke
- Skryfopdrag van 60–80 woorde: My gunsteling plek, of kies uit onder meer my kamer, die park, ’n reënerige dag of my hond/kat
- Beplanning en ’n oefening met byvoeglike naamwoorde
- Skryfraam: begin, middel (met die sintuie) en einde
- Kontrolelys vir die leerder
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders wat ’n beskrywende opstel as skryftaak kry. Sien ook ons karakterskets en al ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.