Graad 6 Begrip + Taal Konvensie Termyn 4 + Toetse + Memo
Graad 6 Begrip + Taal Konvensie Termyn 4 + Toetse + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
Graad 6 termyn 4 begrip en taal: begripstoets plus ses taalafdelings, met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 6 termyn 4 begrip- en taalpakket begin met ’n snaakse skoolstorie en toets dan ses taalonderwerpe – ideaal as oefening vir die eindeksamen.
Wat is ingesluit?
- Begripstoets: Wat ’n dag by die skool, met vrae
- Afdeling A: byvoeglike naamwoorde (insluitend trappe van vergelyking)
- Afdeling B: werkwoorde en tye
- Afdeling C: letterlike en figuurlike taal
- Afdeling D: enkelvoudige en saamgestelde sinne
- Afdeling E: sinsoorte
- Afdeling F: telwoorde
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders wat vir die termyn 4-eksamen leer. Sien ook die Graad 6 termyn 4-take en die Graad 6 oefeneksamen W1.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.