Graad 5 Oefen Eksamen 3 – Begrip Taal Toetse + Memo
Die Graad 5-klas is op pad na die Sterkfontein-grotte – toe gaan staan die bus! Hierdie Graad 5 oefeneksamen gebruik dié storie as begripstoets en volg dit op met taalafdelings.
Wat is ingesluit?
- Afdeling A: begripsvrae oor Die dag toe die bus gaan staan het
- Afdeling B: sinsoorte (stel-, bevel-, vraag- en uitroepsin)
- Afdeling C: enkelvoudige en saamgestelde sinne
- Afdeling D: idiome
- Afdeling E: spelling en hoofletters
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders wat vir die eksamen voorberei. Sien ook die Graad 5 taal-oefeneksamen en al ons Graad 5 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.