Graad 7 – Oefen Eksamen Term 3 Woordvlak Werk Begrip Taal Konvensie

Graad 7 – Oefen Eksamen Term 3 Woordvlak Werk Begrip Taal Konvensie

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 7 termyn 3 oefeneksamen: begripstoets en woordvlakwerk (eiename tot voegwoorde), met volledige memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie Graad 7 termyn 3 oefeneksamen kombineer ’n begripstoets met woordvlakwerk. Leerders lees oor Juan, Marco, Skiewies en Dawie se dag by die strand en beantwoord dan vrae oor begrip en taal.

Wat is ingesluit?

  • Begripstoets met vrae oor die storie
  • Taalvrae gekoppel aan die storie (bv. konkrete selfstandige naamwoorde en tussenwerpsels)
  • Eiename
  • Enkelvoud en meervoud
  • Byvoeglike naamwoorde: vergrotende en oortreffende trap
  • Tussenwerpsels
  • Soorte selfstandige naamwoorde (eienaam, soortnaam, stofnaam, maatnaam, versamelnaam)
  • Voegwoorde
  • Volledige memo vir elke afdeling

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat vir die termyn 3-eksamen leer. Gaan verder met die termyn 4-oefeneksamen, of sien al ons Graad 7 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0