Graad 3 Johan en Susan se Briljante Uitvinding – Begrip + Taal Oefeneksamen + Memo
Graad 3 Johan en Susan se Briljante Uitvinding – Begrip + Taal Oefeneksamen + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
Graad 3 oefeneksamen: begripstoets, woordeskat en taaltoetse, met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Die tweeling Johan en Susan bedink saam ’n briljante uitvinding. Hierdie Graad 3 begrip- en taal-oefeneksamen gebruik hul storie vir begrip en woordeskat, en toets dan taal.
Wat is ingesluit?
- Storie: Johan en Susan se briljante uitvinding
- Woordeskat met maklike betekenisse
- Begripsvrae
- Vul die regte woorde in uit ’n woordbank
- Enkelvoud na meervoud
- Voornaamwoorde: skryf sinne
- Selfstandige naamwoorde: onderstreep in sinne
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders. Daar is nog Johan en Susan-stories: gaan sirkus toe en gaan kuier op die plaas.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.