Graad 5 Legende – Robin Hood: Storie + Woordeskat + Vrae + Memo + Rubriek

Graad 5 Legende – Robin Hood: Storie + Woordeskat + Vrae + Memo + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 5 legende Robin Hood en die armes: storie, woordeskat, skryfaktiwiteit, vrae, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Robin Hood het in Sherwood-woud gewoon en van die rykes gevat om die armes te help. Hierdie Graad 5 legende-pakket vertel sy storie en gebruik dit om begrip, woordeskat en skryf te oefen.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Robin Hood en die armes
  • Agtergrond: wie was Robin Hood?
  • Woordeskat met betekenisse (held, ryk, arm, sheriff …)
  • Skryfaktiwiteit: skryf ’n kort brief aan Robin Hood
  • Begripsvrae
  • Memo en rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders wat legendes behandel. Sien ook die Graad 4-legende Van Hunks en die Duiwel en die Graad 6-legende Die spook van Uniondale.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0