Graad 5,6,7 – PDF – Bywoorde van Wyse, Tyd, Plek en Graad

Graad 5,6,7 – PDF – Bywoorde van Wyse, Tyd, Plek en Graad

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Bywoorde van wyse, tyd, plek en graad vir Graad 5–7: opsomming, woordelys, oefeninge en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Bywoorde vertel ons meer van die werkwoord: wanneer, waar en hoe iets gebeur. Hierdie bywoorde-pakket vir Graad 5, 6 en 7 verduidelik die vier soorte bywoorde duidelik en laat leerders dit self identifiseer.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming met voorbeeldsinne vir bywoorde van tyd, plek, wyse en graad
  • Woordelys in kolomme: Wanneer? Waar? Hoe?
  • Oefeninge: onderstreep die bywoord en sê watter soort dit is
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir leerders wat woordsoorte vir toetse en eksamens moet ken. Vir ’n oorsig van al die woordsoorte, sien ons woordsoorte-opsomming.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0