Graad 7 Homonieme Homofone Opsomming Woorde Toetse + Memo
Graad 7 Homonieme Homofone Opsomming Woorde Toetse + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 7 homonieme en homofone: opsommings, woordelyste, toetse en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Wat beteken slot in “die slot van die storie” teenoor “die slot van die deur”? Hierdie Graad 7-pakket oor homonieme en homofone skerp leerders se woordbegrip op.
Wat is ingesluit?
- Homonieme: opsomming en woordelys met die verskillende betekenisse
- Homofone: opsomming en woordelys met betekenisse
- Toets 1: skryf die twee betekenisse van elke homoniem neer
- Toets 2: wat beteken die woord in die sin?
- Maak jou eie sinne met homonieme
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Daar is ook ’n Graad 6- en ’n Graad 5-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.