Graad 5 Dialoog – Kai en die Wensboom: Opsomming + Dialoog + Toets + Memo

Graad 5 Dialoog – Kai en die Wensboom: Opsomming + Dialoog + Toets + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 5 dialoog: opsomming, dialoog oor Kai en die Wensboom, toets en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Kai ontdek ’n skitterende boom in die bos en ontmoet Boomelfie, wat sê hy mag ’n wens maak. Hierdie Graad 5 dialoog-pakket gebruik dié gesprek om te wys hoe ’n dialoog werk.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n dialoog is
  • Dialoog: Kai en die Boomelfie, met ’n kort opsomming van die storie
  • Toets: vrae oor die dialoog, insluitend wat ons daaruit leer
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Sien ook die Graad 4- en Graad 6-dialoog.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0