Graad 4 Dialoog – Opsomming Voorbeeld Toets

Graad 4 Dialoog – Opsomming Voorbeeld Toets

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 4 dialoog: opsomming, die dialoog Luna en die Towervlinder, toets en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Dialoog is ’n gesprek tussen twee of meer karakters. In hierdie Graad 4 dialoog-pakket leer leerders hoe ’n dialoog lyk aan die hand van ’n towerstorie oor Luna en ’n pratende vlinder.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n dialoog is en hoe dit uitgelê word
  • Dialoog: Luna en die Towervlinder
  • Kort opsomming van die dialoog
  • Toets met vrae oor die dialoog
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Ouer leerders gebruik die dialoog-pakkette vir Graad 6 en Graad 7.

Formaat: PDF-aflaai, 5 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0