Graad 1 Kompleet – Al die werk
Graad 1 Kompleet – Al die werk
Digitale produk onmiddellike aflaai
Oorspronklike prys was: R479,00.R384,00Huidige prys is: R384,00.
Al die Afrikaanse werk vir Graad 1 in een aankoop – 21 PDF-lêers om dadelik af te laai.
20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Die Graad 1 Kompleet-pakket gee jou al ons Afrikaanse Graad 1-hulpbronne in een aankoop: van die alfabet en klanke tot sigwoorde en die eerste begripstoetse. Alles wat jou kind nodig het om die jaar met selfvertroue te lees en te skryf.
Lees en skryf
- Alfabet skryf + aktiwiteite (58 bladsye)
- Graad 1 sigwoorde met oefeninge (19 bladsye)
- Spellingboek 2025 met Engelse betekenisse
- 8 kort leesstories met aktiwiteite
Klanke
- Enkelklinkers (27 bladsye)
- Dubbelklinkers (21 bladsye)
- Diftonge (22 bladsye)
- Drieklanke (20 bladsye)
- Woorde met oe en eu, en met ei en y
- Sigwoorde
Begripstoetse met memo’s
- Jasper en Charlie (twee stories)
- Rebekka en Matewis
- Mia en Max
- Die rooi voëltjie
- Piekniek in die park
Tema’s en taal
- Primêre kleure en eenvoudige vorms
- My liggaam
- Emosies en gevoelens
- My 5 sintuie
- Voorsetsels met toets en memo
Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 1 werkkaarte – die pakket is die maklikste en goedkoopste manier om alles te kry.
Aflewering: al 21 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.
20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271 vir die spesiale afslagprys.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.