Graad 3 Meervoude Woorde, Oefening, Toets en Antwoorde
Haar – hare, muis – muise, sak – sakke, uur – ure. Hierdie Graad 3 meervoude-pakket verduidelik die reëls en gee baie oefening.
Wat is ingesluit?
- Reëls: lang klinker (val een klinker weg + e) en ander
- Lang woordelyste: enkelvoud en meervoud
- Toets 1: verbind die enkelvoud met die meervoud deur lyntjies te trek
- Toets 2: gee die meervoud van die enkelvoud
- Antwoorde vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders. Begin by die Graad 2 meervoude, of sien ons meervoude-opsomming vir Graad 1–7.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.