Graad 3 en 4 Verkleining – tjie en kie
Graad 3 en 4 Verkleining – tjie en kie
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Verkleining met -tjie en -kie vir Graad 3 en 4: reëls, woordelyste, oefeninge en antwoorde.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoekom word dit stoeltjie maar koninkie? Hierdie verkleiningspakket vir Graad 3 en 4 verduidelik wanneer ’n woord -tjie of -kie kry, met baie voorbeelde.
Wat is ingesluit?
- Reëls vir -tjie: woorde wat op l, r, n eindig, en ander
- Reëls vir -kie: woorde wat op -ng eindig (die g val weg) en ander
- Lang woordelyste: woord en verkleining
- Gee die verkleining van die woorde in hakkies (in sinne)
- Vul die verkleining in die oop blokkies in
- Antwoorde vir al die oefeninge
Vir wie is dit?
Vir Graad 3- en 4-leerders. Vir al die verkleiningsuitgange sien ons verkleinwoorde -ie, -pie, -kie, -jie, -tjie, -etjie.
Formaat: PDF-aflaai, 14 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.