Graad 3 – My Familie – My Gesin

Graad 3 – My Familie – My Gesin

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Familiewoorde met Engelse betekenisse, verduidelikings, invuloefeninge, manlik en vroulik, en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Wat noem jy jou ma se suster se seun? En ’n man wie se vrou oorlede is? Hierdie My Familie-pakket leer kinders al die familiewoorde, met Engelse betekenisse.

Wat is ingesluit?

  • Woordelys Afrikaans–Engels: ouma, oupa, nefie, niggie, skoonpa, laatlammetjie, aangenome en meer
  • My familie en gesin: verduidelikings (bv. ’n tweeling, ’n pasgebore baba)
  • Vul die Engelse woorde in
  • Vul die regte woorde in die blokkies in (wewenaar, weduwee …)
  • Manlik en vroulik: familiewoorde
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders en ouer, en baie handig vir gesinne waar Afrikaans ’n addisionele taal is. Sien ook die stamboom-pakket en die My Familie-begripstoets.

Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0