Graad 3 Begripstoets – Johan en Susan gaan Sirkus toe (11 Blaaie)
Graad 3 Begripstoets – Johan en Susan gaan Sirkus toe (11 Blaaie)
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 3 begripstoets Johan en Susan gaan sirkus toe: storie, vrae, prentvrae en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Die sirkus is in die dorp, en Johan en Susan is baie opgewonde! Hierdie Graad 3 begripstoets neem kinders saam na die narre, die tier, die apie en die olifant.
Wat is ingesluit?
- Storie: Johan en Susan gaan sirkus toe
- Beantwoord die vrae oor die storie
- Maak ’n kruisie by die kleinste prentjie
- Prentvrae oor die nar, die tier, die apie en die olifant
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders. Daar is nog Johan en Susan-stories: gaan kuier op die plaas en die oefeneksamen.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.