Graad 4 – PDF – Meervoude Trappe van Vergelyking Negatiewe Vorm
Graad 4 – PDF – Meervoude Trappe van Vergelyking Negatiewe Vorm
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 4 werkkaart: meervoude, trappe van vergelyking en negatiewe vorm, met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Kort, gefokusde Graad 4 taalwerkkaart wat drie belangrike onderwerpe in een keer hersien – ideaal vir ’n vinnige oefensessie voor ’n toets.
Wat is ingesluit?
- Meervoude: perd, deur, boks, spinnekop, koek, broek, mens, roos
- Trappe van vergelyking: groot, slim, hard – en skryf twee eie sinne
- Negatiewe vorm: verander die sinne met nie … nie
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Vir meer oefening sien ons Graad 4 trappe van vergelyking en die meervoude-opsomming.
Formaat: PDF-aflaai, 3 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.