Graad 3 en Graad 4 -like en -ige woorde
Vriendelike, heerlike, gelukkige, sonnige – hierdie -like en -ige woordeskatpakket vir Graad 3 en 4 help leerders om dié byvoeglike naamwoorde reg te spel en te gebruik.
Wat is ingesluit?
- Woordelys met -like woorde
- Toets 1: kies die regte -like woord uit die woordbank, voltooi die sinne en maak jou eie sinne
- Woordelys met -ige woorde
- Toets 2: kies die regte -ige woord, pas woorde en betekenisse bymekaar en maak jou eie sinne
- Memo
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 3- en 4-leerders. Sien ook die Graad 3 trappe van vergelyking en al ons Graad 3 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.