Graad 6 Stamwoorde – Opsomming + 2 Toetse + Memo + Rubriek

Graad 6 Stamwoorde – Opsomming + 2 Toetse + Memo + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R30,00

Graad 6 stamwoorde: opsomming, twee toetse, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Wat is die stamwoord van ongelukkig of werker? Hierdie Graad 6 stamwoorde-pakket leer leerders om ’n woord in sy dele op te breek.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n stamwoord is – die deel wat die betekenis dra
  • Wat by ’n stamwoord gevoeg word: voorvoegsels en agtervoegsels, met voorbeelde
  • Toets 1: onderstreep die stamwoord, skryf die stamwoord neer, bou woorde en kies die regte antwoord
  • Toets 2: onderstreep die stamwoord, vul die stamwoord in, breek die woord op (voorvoegsel + stamwoord + agtervoegsel), skryf ’n sin en reg of verkeerd
  • Memo vir albei toetse
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders. Sien ook die Graad 6 voorvoegsels en agtervoegsels.

Formaat: PDF-aflaai, 14 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0