Graad 5,6,7 Volksverhaal Opsomming Storie Toets + Memo
Graad 5,6,7 Volksverhaal Opsomming Storie Toets + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Volksverhaal vir Graad 5–7: kenmerke, storie, begripsvrae, woordeskat-oefening en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Volksverhale word van geslag tot geslag oorvertel en het dikwels ’n les in. Hierdie Graad 5, 6 en 7 volksverhaal-pakket verduidelik die kenmerke van ’n volksverhaal en laat leerders dit toepas op ’n bekende storie.
Wat is ingesluit?
- Kenmerke van volksverhale – mondelinge oorlewering, ’n les of boodskap, pratende diere en ander verbeelde elemente
- Storie: Waarom Dassie nie ’n stert het nie
- Begripsvrae (10 punte)
- Woordeskat-oefening: pas die regte woord by die betekenis
- Volledige memo
Vir wie is dit?
Vir begrip- en letterkundelesse in die intermediêre en senior fase. Ons het ook aparte volksverhale vir Graad 5, Graad 6 en Graad 7.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.