Graad 5,6,7 Drama – Opsomming – Drama Grease + Vrae + Memo Aktiwiteit

Graad 5,6,7 Drama – Opsomming – Drama Grease + Vrae + Memo Aktiwiteit

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Drama vir Graad 5–7: opsomming van dramaterme, die toneelstuk Grease by die skool, vrae met memo en ’n skryfaktiwiteit.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Wat is ’n drama, en hoe skryf jy een? Hierdie drama-pakket vir Graad 5, 6 en 7 verduidelik die belangrikste dramaterme, laat leerders ’n prettige skooldrama lees en lei hulle dan om hulle eie kort toneelstuk te skryf.

Wat is ingesluit?

  • Belangrike terme: dialoog, karakter, toneel, regie-aanwysings en meer
  • Opsomming: wat ’n drama is en hoe akteurs die storie oordra
  • Toneelstuk: Grease by die skool – Zander, Anika, Pieter en die klas berei ’n skoolopvoering voor
  • Vrae oor drama en oor die toneelstuk
  • Memo met antwoorde
  • Skryfaktiwiteit: beplan en skryf jou eie dialoog of kort toneelstuk, met die regte uitleg

Vir wie is dit?

Vir die drama-afdeling in die intermediêre en senior fase. Sien ook ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 16 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0