Graad 5, 6, 7 Opstel en Paragrafering – Alles wat nodig is

Graad 5, 6, 7 Opstel en Paragrafering – Alles wat nodig is

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Alles oor opstelle en paragrafering (Graad 5–7): opsomming, voorbeelde, oefeninge, 3 toetse met memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie opstel- en paragraferingspakket vir Graad 5, 6 en 7 leer leerders hoe om ’n opstel te beplan, in paragrawe te skryf en te hersien – met voorbeelde, oefeninge en toetse.

Wat is ingesluit?

  • Wat is ’n opstel? Soorte opstelle, insluitend argumentatief en feitelik
  • Voorbeeld van ’n argumentatiewe opstel: Kinders moet minder selfoon gebruik
  • Die skryfproses: beplanning, brouwerk, hersiening, redigering en finale weergawe
  • Paragrafering: inleiding, middeldeel en slot
  • Oefeninge: deel ’n teks in paragrawe en skryf jou eie paragraaf
  • Voorbeeldopstel: ’n Dag op die plaas
  • Drie toetse met memo
  • Assesseringsrubriek

Vir wie is dit?

Vir leerders wat vir opstelle in toetse en eksamens voorberei. Sien ook ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 14 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0