Graad 3 Skryf jou eie storie – Begrip + Opsomming + Voorbeeld + Rubriek
Graad 3 Skryf jou eie storie – Begrip + Opsomming + Voorbeeld + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 3 storieskryf: wenke, voorbeeld in drie paragrawe, skryfraam met leidrade en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 3 storieskryf-pakket help jong skrywers om ’n kort storie met ’n begin, middel en einde te skryf – stap vir stap, met ’n voorbeeld om na te volg.
Wat is ingesluit?
- Belangrike wenke: hoofletters, punte, leestekens en die regte tyd
- Voorbeeldstorie oor die tweeling Johan en Susan, in drie paragrawe (inleiding, middel, slot)
- Opdrag: skryf jou eie kort storie in drie paragrawe
- Skryfraam met leidrade vir elke paragraaf (minstens 8 sinne)
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders se kreatiewe skryfwerk. Ouer leerders kan ons Graad 4–7 storieskryf-pakket gebruik; sien ook al ons Graad 3 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.