Graad 3 Kompleet – Al die werk
Graad 3 Kompleet – Al die werk
Digitale produk onmiddellike aflaai
R1 013,00
Al die Afrikaanse werk vir Graad 3 in een aankoop – 39 PDF-lêers om dadelik af te laai.
Vir 20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Graad 3 is die jaar waarin grammatika begin tel. Die Graad 3 Kompleet-pakket gee jou al 39 van ons Graad 3-hulpbronne in een aankoop – begrip, taal, letterkunde, klanke en spelling, almal met memo’s.
Begrip en oefen-eksamens
- Johan en Susan gaan sirkus toe
- Johan en Susan gaan kuier op die plaas
- Johan en Susan: oefen-eksamen 1
- My familie-begripstoets
- Oefentoets: meervoude, verkleining, leestekens en byvoeglike naamwoorde
Taal en grammatika
- Meervoude, verkleinwoorde en trappe van vergelyking
- Be-, ge- en ver-woorde; voor- en agtervoegsels
- Sinonieme en antonieme
- Voornaamwoorde, werkwoorde, verlede en toekomende tyd
- Leestekens, sinsoorte en enkelvoudige sinne
- Deelteken en kappie
- D of T en F of V
- Intensiewe vorm – al die woorde
Letterkunde en skryfwerk
- Gedig met kenmerke en vrae
- Volksverhaal: Die slim haas
- Fabel: Die gans wat die goue eier gelê het
- Legende: Wolraad Woltemade
- Skryf jou eie storie
- Advertensie-projek
- My familie – stamboom
Klanke en spelling
- Spellingboek met Engelse betekenisse
- Graad 3 sigwoorde (20 bladsye)
- Begin- en eindklanke
- Enkelklinkers, dubbelklinkers, diftonge en drieklanke
Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 3 werkkaarte.
Aflewering: al 39 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.
20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271 vir die spesiale afslagprys.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.